Laat My Lewe, Laat My Liefhe-Manie Jackson

Laat My Lewe, Laat My Liefhe

歌手:Manie Jackson

时间:2013-11-11

    使用手机浏览器「扫一扫」

    在手机上保存,获得更好体验

标签
猜你喜欢的歌曲
歌词

Laat My Lewe, Laat My Liefhe - Manie Jackson

Lyrics by:A. Martin-Krause/B. Meinunger/L. Bridges

Composed by:A. Martin-Krause/B. Meinunger/L. Bridges

Ek is alleen en dit is stil om my heen

Maar iemand is daar wat my verstaan

Êrens is daat iemand wat my drome wil deel

Wat tog in alles by my staan

Al my verlange verdwyn in die niet

Jy is nou 'n deel van my bestaan

Weg is my sorge 'n ster wat verskiet

Liefde is tog al waaroor dit gaan

Laat my lewe laat my liefhê

Laat my weet h*e dit voel

Om te sê wat ek bedoel

Deel my lewe en my liefde

Laat my leef om te gee wat ek kan

Al my verlange verdwyn in die niet

Jy is nou 'n deel van my bestaan

Weg is my sorge 'n ster wat verskiet

Liefde is tog al waaroor dit gaan

Laat my lewe laat my liefhê

Laat my weet h*e dit voel

Om te sê wat ek bedoel

Deel my lewe en my liefde

Laat my leef om te gee wat ek kan

Want jy deel in al my vreugde

En jy deel in al my leed

En ek weet dat ek net steeds

Net vir jou liefde leef

Laat my lewe laat my liefhê

Laat my weet h*e dit voel

Om te sê wat ek bedoel

Deel my lewe en my liefde

Laat my leef om te gee wat ek kan

Laat my lewe laat my liefhê

Laat my weet h*e dit voel

Om te sê wat ek bedoel

Deel my lewe en my liefde

Laat my leef om te gee wat ek kan

Laat my leef om te gee wat ek kan

Laat my leef om te gee wat ek kan

展开显示全部歌词