Strate Van Pretoria-Beeskraal

Strate Van Pretoria

歌手:Beeskraal

专辑:Plaasdorp

时间:2005-09-14

    使用手机浏览器「扫一扫」

    在手机上保存,获得更好体验

标签
歌词

Die stad lê pers in die noorde

Jakarandas een vir een

Die paaie lei die karre

‘n Gehoot en ‘n gedreun

Die strate van Pretoria

Lê nou so leeg

Die strate van Pretoria

Lyk so na twee

Oom Paul waak oor Kerkplein

Wat sou hy kon sê?

Die mense word mos mossies

Computers wat regeer

In Hatfield raas die discos

En Sunnyside is leeg

Op ‘n stasie hang die boemelaars

Die strate kan jou leer

Die strate van Pretoria

Lê nou so leeg

Die strate van Pretoria

Lyk so na twee

Die strate van Pretoria

Lê nou so leeg

Die strate van Pretoria

Lyk so na twee

Die strate van Pretoria

Lê nou so leeg

Die strate van Pretoria

Lyk so na twee

展开显示全部歌词