Cassanova-Elizma Theron
    使用手机浏览器「扫一扫」

    在手机上保存,获得更好体验

标签
猜你喜欢的歌曲
歌词

Cassanova - Elizma Theron

Written by:Fredi Nest

As dit reën dan laat dit my dink dit is al die gebreekte harte

Wat die engele in die hemel so laat huil

En dit meng met die trane op my wange

Ja ek proe die sout soet smaak

As ek na jou verlang jy wat my hart so raak

Is dit jy o ho o ho Casanova is dit weer jy

Nog 'n hart is seer nog 'n traan kom by

Is dit jy o ho o ho Casanova is dit weer jy

Want dit huil weer oor die aarde dit reen hier rondom my

Die reënboog laat my dink alles is weer heel gemaak

Almal het almal vergewe

Elkeen se hart is geraak

Want ons gemaak vir die liefde

En elkeen het sy lewensmaat

En huil is deel van die rede

Om ons harte weer heel te maak

Is dit jy o ho o ho Casanova is dit weer jy

Nog 'n hart is seer nog 'n traan kom by

Is dit jy o ho o ho Casanova is dit weer jy

Want dit huil weer oor die aarde

Dit reën hier rondom my

Is dit jy o ho o ho Casanova is dit weer jy

Nog 'n hart is seer nog 'n traan kom by

Is dit jy o ho o ho Casanova is dit weer jy

Want dit huil weer oor die aarde

Dit reën hier rondom my

Is dit jy o ho o ho

展开显示全部歌词