
在手机上保存,获得更好体验
As sy al langs die straat
In die voor af dryf
En die manne fluit haar naam
As sy sweet uit haar oë
Met haar plat hand vryf
Dan kom die bakbeen Anties aan
Oooo
Toe kom die bakbeen Anties aan
Toe kom die bakbeen Anties aan
Toe kom die bakbeen Anties aan
Toe kom die bakbeen Anties aan
Haar naam was Ria-rond-rol
Van duskant Kiepersol
Van stil sit
Sê sy niks nie
Net hoe sy rond kon jol
Oooo
Want as sy los was
Was sy joune
En as sy vas
Was sommer ook
En dit kos bont staan
Soos konyne
Om haar kaggeltjie te stook
Oooo
Toe kom die bakbeen Anties aan
Toe kom die bakbeen Anties aan
Toe kom die bakbeen Anties aan
Toe kom die bakbeen Anties aan
As sy al teen die wal
Die rivier af roei
En die laaities skrou haar naam
Hey jou lekker ding
As sy gil om te keer dat die manne stoei
Dan kom die bakbeen Anties aan
Haar naam was Nina Morfska
Van Garries in die Noord-Kaap
Van stil sit seg sy niks nie
Net hoe om deur te slaap
En as sy los was
Was sy joune
En as sy vas was
Sommer ook
En dit kos bont staan
Soos konyne
Om haar kaggeltjie te stook
Oooo
Toe kom die bakbeen Anties aan
Toe kom die bakbeen Anties aan
Toe kom die bakbeen Anties aan
Toe kom die bakbeen Anties aan
As sy al in die pad
Teen die teer af ry
En die ou ooms skinder saam
Check da' Check da'
As sy sien hulle smeek
Dat sy oor moet bly
Dan kom die bakbeen Anties aan
Haar naam was Geesie Graaitjie
So prop sonder 'n vaatjie
Van leeg loop seg sy niks nie
Jy kan kyk
Maar jy mag nie vat nie
En as sy los was
Was sy joune
As sy vas was
Sommer ook
En dit kos bont staan
Soos konyne
Om haar kaggeltjie te stook
Oooo
Toe kom die bakbeen Anties aan
Toe kom die bakbeen Anties aan
Toe kom die bakbeen Anties aan
Toe kom die bakbeen Anties aan
Die drie kon mekaar in 'n boek raak lees
Maar ontmoet tog net nie gou nie
Want as een van hul jou beet kry
Sal jy nooit weer iets kan kou nie
Ja
En as sy los was
Was sy joune
En as sy vas was
Sommer ook
En dit kos bont staan
Soos konyne
Om haar kaggeltjie te stook
Toe kom die bakbeen Anties aan
Toe kom die bakbeen Anties aan
Toe kom die bakbeen Anties aan
Toe kom die bakbeen Anties aan
Oooo
Toe kom die bakbeen Anties aan
Toe kom die bakbeen Anties aan
Toe kom die bakbeen Anties aan
Met bene soos daai
Sukkel Antie seker om 'n vark te vang nê
Seker maar lekker lank op 'n perd gesit
Ou pel