Dis Verby-Ray Dylan
    使用手机浏览器「扫一扫」

    在手机上保存,获得更好体验

标签
猜你喜欢的歌曲
歌词

Dis Verby - Ray Dylan

Written by:Nikolaus Presnik

Dis verby en nou's dit ek en jy

Het nog 'n kans gekry

Ek is hier om hier te bly

Dis verby en nou's dit ek en jy

Laat ons liefde vlerke kry

Kom lê jou hart by my

Elke oomblik sonder jou

Keer op keer ek't onthou

Dit is nag om sonder jou te wees

Elke mooi herinnering

Het gedagtes teruggebring

'N minuut voel 'n ewigheid

Dis verby en nou's dit ek en jy

Het nog 'n kans gekry

Ek is hier om hier te bly

Dis verby en nou's dit ek en jy

Laat ons liefde vlerke kry

Kom lê jou hart by my

Het elke dag verby gestry

Soveel keer seergekry

Dit is nag om sonder jou te wees

Het probeer om op te staan

Die alleen wou net nie gaan

'N minuut voel 'n ewigheid

Dis verby en nou's dit ek en jy

Het nog 'n kans gekry

Ek is hier om hier te bly

Dis verby en nou's dit ek en jy

Laat ons liefde vlerke kry

Kom lê jou hart by my

Dis verby en nou's dit ek en jy

Het nog 'n kans gekry

Ek is hier om hier te bly

Dis verby en nou's dit ek en jy

Laat ons liefde vlerke kry

Kom lê jou hart by my

Dis verby en nou's dit ek en jy

Het nog 'n kans gekry

Ek is hier om hier te bly

Dis verby en nou's dit ek en jy

Laat ons liefde vlerke kry

Kom lê jou hart by my

Dis verby

展开显示全部歌词