Wie Kan Dit Verstaan-Danie Botha

Wie Kan Dit Verstaan

歌手:Danie Botha

专辑:Toeka 3

时间:2014-01-01

    使用手机浏览器「扫一扫」

    在手机上保存,获得更好体验

标签
歌词

Kyk 'n bietjie rond

Is daar liefde in jou lewe

Staan jy op vaste grond

Is daar 'n doel om na te strewe

Kan jy op jou rook trein wolk rondry

Kan jy in jou lewensdroom blaas

Die liefde in jou hart sal jou altyd by bly

Wie sal altyd val en seerkry

Sonder dat jy werklik sal verstaan

As jy val dan moet jy gou weer opstaan,

Uithou, aanhou, altyd voortgaan

En die seerkry mens se lewe span

Wie kan dit verstaan

Ken jy die geheim

Sien jy ander mense lewe

Is daar sonskyn in jou lag

Kan jy ook strewe

Ken jy nog 'n lied van vrede

Kan jy nog met blydskap lewe

Want die liefde in jou hart sal jou altyd by bly

Wie sal altyd val en seerkry

Sonder dat jy werklik sal verstaan

As jy val dan moet jy gou weer opstaan,

Uithou, aanhou, altyd voortgaan

En die seerkry mens se lewe span

Wie kan dit verstaan

Ken jy my nou?

Het jy die anderkant gesien?

Ken jy jou?

Kan ons saam 'n toekoms bou?

En ons seerkry mens verstaan

Want die liefde in jou hart sal jou altyd by bly

Die sal altyd val en seerkry

Sonder dat jy werklik sal verstaan

As jy val dan moet jy gou weer opstaan,

Uithou, aanhou, altyd voortgaan

En die seerkry mens se lewe span

Wie kan dit verstaan?

Wie kan dit verstaan?

Wie kan dit verstaan?

展开显示全部歌词