Jy's die Girl-Die Campbells
    使用手机浏览器「扫一扫」

    在手机上保存,获得更好体验

标签
猜你喜欢的歌曲
歌词

Jy's die Girl - Die Campbells

Written by:Don Kelly

Jy's die girl van wie ek droom

Jy's die garing in my broek se soom

Jy's die girl van wie ek sing

Jy's die een wat vir my vetkoek bring

Kan 'n man kan 'n man dan nie

'N bietjie bietjie lief kry nie

Luister na my bokkie as ek sê

Ah ah ah

Jy's die girl vir my

Jy's die een wat in my hart kom bly

Jy's die girl vir my

Jy laat my lekker tot in my tone kry

Jy's die girl vir my

Jy's die een wat in my hart kom bly

Jy's die girl vir my

Jy laat my lekker tot in my tone kry

Jy's die girl na wie ek soek

Jy's die cherrie op my chocolate-koek

Jy's die girl van wie ek sing

Jy's die een wat vir my koffie bring

Kan 'n man kan 'n man dan nie

'N bietjie bietjie lief kry nie

Luister na my bokkie as ek sê

Ah ah ah

Jy's die girl vir my

Jy's die een wat in my hart kom bly

Jy's die girl vir my

Jy laat my lekker tot in my tone kry

Jy's die girl vir my

Jy's die een wat in my hart kom bly

Jy's die girl vir my

Jy laat my lekker tot in my tone kry

Jy's die girl na wie ek soek

Jy's die suiker in my pannekoek

Jy's die girl wat liefde bring

Jy's die rede hoekom ek so sing

Ah ah ah

Jy's die girl vir my

Jy's die een wat in my hart kom bly

Jy's die girl vir my

Jy laat my lekker tot in my tone kry

Jy's die girl vir my

Jy's die een wat in my hart kom bly

Jy's die girl vir my

Jy laat my lekker tot in my tone kry

Jy's die girl vir my

Jy's die een wat in my hart kom bly

Jy's die girl vir my

Jy laat my lekker tot in my tone kry

Jy's die girl vir my

展开显示全部歌词