Luister Na Die Wind-Anneli Van Rooyen
    使用手机浏览器「扫一扫」

    在手机上保存,获得更好体验

标签
歌词

Luister Na Die Wind - Anneli Van Rooyen

Written by:Celia Barnard, Christa Steyn

As jy aleen deur bosse stap

En die eensaamheid in jou hand kan vat

As die son die stiltes stiller bak

Luister na die wind

Soos klip kop

En soos doring bos

Die eenlingskap

Ken jy mos

Want daar's dinge wat die wind vertel

Wat mense nooit kan se

Luister na die wind wat waai

En skuur deur buffelgras

Luister na sy fluister praat

Soos riet silinder blaar

Na kantates tussen blare

Van die bos en kremetart

En sifreen wat ons toevou in die nag

As ek alleen deur ruigtes stap

En die besies

In die soetgras roep

As die stiltes

Tussen my en jou

Soos 'n bosveld stilte le

Verlange tussen my en jou

Le

Op die wind se vlerk

N groen duif koer

Is dit jou stem

Of is dit net die wind

Luister na die wind wat waai

En skuur deur buffelgras

Luister na sy fluister praat

Soos riet silinder blaar

Na kantates tussen blare

Van die bos en kremetart

En sifreen wat ons toevou in die nag

Daar's

Dinge wat die wind vertel

Wat mense nooit kan se

Die woorde wat in stiltes

Tussen my en jou kom le

Die wind vertel ons stories

Van oranje kampvuur lig

Luister na die wind

Luister na die wind

Daar's dinge wat die wind vertel

Wat mense nooit kan se

Die woorde wat in stiltes

Tussen my en jou kom le

Daar's dinge wat die wind vertel

Wat mense nooit kan se

Luister

Luister

Luister

Na die wind

展开显示全部歌词