Bolandse Nooientjie-Jim Reeves
    使用手机浏览器「扫一扫」

    在手机上保存,获得更好体验

标签
猜你喜欢的歌曲
歌词

Bolandse Nooientjie - Jim Reeves (吉姆·里夫斯)

Bolandse nooientjie stil is die

Nag soet sy jou ruste na lang lange dag

Saans in my drome kom ek na jou

Smagtend na lonkies uit oe so blou

Berge en dale kan ons nooit skei

Want in die droomland ontmoet jy vir my

Bolandse nooientjie stil is die

Nag kom in jou drome o liefste ek wag

展开显示全部歌词