Sporadies Nomadies (Explicit)-Fokofpolisiekar

Sporadies Nomadies (Explicit)

时间:2008-07-01

    使用手机浏览器「扫一扫」

    在手机上保存,获得更好体验

标签
猜你喜欢的歌曲
歌词

Sporadies Nomadies (Explicit) - Fokofpolisiekar

Kom dans saam

Ons is almal ewe skaam

Kleptomanies oor blink oe

En suiwer taal

My vingers is al geel gekontempleer

Geirriteerd met die gemak

Wat ek in twyfel kry

Te dronk om te baklei

Lafaard maar grootprater nes jy

Gemene swerweling

Struikel swaar pad voorentoe

Die eentonigheid

Van flou verskoning soek

In die denkbeeldige

Plastiek probleem mentaliteit van my

Kom stem saam

Ons is almal deurmekaar

Gemene swerweling

Van flou verskoning soek

In die denkbeeldige

Plastiek probleem mentaliteit van my

展开显示全部歌词