
在手机上保存,获得更好体验
Kaptein - Patrizio Buanne
Kaptein kaptein kaptein
Kaptein kaptein kaptein
Kaptein span die seile
Kaptein sy is myne
Daar waar die son opkom
Daar oor die horison wag sy vir my
Kaptein span die seile
Kaptein sy is myne daar waar die son gaan lê
Het sy gesê sy wag oh oh oh oh oh
Sy wag vir my vir my vir my vir my
Eendag lankgelede
In my drome
Was daar n girl soos jy en sy was ver te mooi vir my
Daar was n eiland vol meisies
In bikinis en almal lyk soos jy
En dit was ver te veel vir my
Kaptein span die seile
Kaptein sy is myne
Daar waar die son opkom
Daar oor die horison wag sy vir my
Kaptein span die seile
Kaptein sy is myne daar waar die son gaan lê
Het sy gesê sy wag oh oh oh oh oh oh
Sy wag vir my
Eendag op n reë ndag ons alleendag
Dit was net ek en jy
Ons het mekaar in n droom gekry
Daar was n eiland vol kinders by dosyne
En almal lyk soos jy
En dit was mooier as mooi vir my
Kaptein span die seile
Kaptein sy is myne
Daar waar die son opkom
Daar oor die horison wag sy vir my
Kaptein span die seile
Kaptein sy is myne daar waar die son gaan lê
Het sy gesê sy wag oh oh oh oh oh oh
Sy wag vir my
Kaptein ek wens jy wil my hoor
Kaptein ek wens jy wil ek gaan my droom verloor
Kaptein span die seile
Kaptein sy is myne
Daar waar die son opkom
Daar oor die horison wag sy vir my
Kaptein span die seile
Kaptein sy is myne daar waar die son gaan lê
Het sy gesê sy wag oh oh oh oh oh oh
Sy wag vir my
Sy wag vir my