My Blinde Hart-Jimmy Reeves
    使用手机浏览器「扫一扫」

    在手机上保存,获得更好体验

标签
歌词

My Blinde Hart - Jimmy Reeves

My blinde hart wil geen

Oomblik langer weet nie

Dat ek vir jou nooit regtig kan vertrou

My blinde hart sal jou

Nooit kan vergeet nie

Dalk het jy my harteloos verlei

'N Duisend mooi beloftes het

Jy nooit gehou nie

Maar geduldig bly ek in my uur van smart;

My dwaasheid eis dat

Ek jou nooit meer moet wantrou nie

Daarom leef jou beeld hier in my blinde hart

'N Duisend mooi beloftes het jy nooit gehou nie

Maar geduldig bly ek in my uur van smart;

My dwaasheid eis dat ek jou

Nooit meer moet wantrou nie

Daarom leef jou beeld hier in my blinde hart

展开显示全部歌词