My Naam Is Ruiter-DJ White Diamond SA

My Naam Is Ruiter

时间:2026-05-09

    使用手机浏览器「扫一扫」

    在手机上保存,获得更好体验

标签
歌词

Agter hierdie skans en maskers

Moet ons kyk wat gebeur

Gekleurde vuur word deur die lug gestuur

Vinnig maak ek vuur

Trek my swaard uit die vuur

My naam is Ruiter

Ek bring nie 'n blom

'n perskeboom of 'n gedig nie

Ek bring die donker

Dit loop soos 'n digter

Ek bring 'n lied vir die blou oor die skouer

My naam is Ruiter

Vanoggend begin die fees

Hier kom die vlieë

So soet is die vleis

So bring die harp en bring die fluit

Bring die kitaar en bring die klavier

Want my naam is Ruiter

Ek bring nie 'n blom

'n perskeboom of 'n gedig nie

Ek bring die donker

Dit loop soos 'n digter

Ek bring 'n lied vir die blou oor die skouer

My naam is Ruiter

Agter hierdie skans en maskers

Moet ons kyk wat gebeur

Gekleurde vuur word deur die lug gestuur

Vinnig maak ek vuur

Trek my swaard uit die vuur

My naam is Ruiter

Ek bring nie 'n blom

'n perskeboom of 'n gedig nie

Ek bring die donker

Dit loop soos 'n digter

Ek bring 'n lied vir die blou oor die skouer

My naam is Ruiter

展开显示全部歌词