Verreland - Jim Reeves (吉姆·里夫斯)
Daar's 'n ver verre land skone land
Waar die sonlig so rein helder skyn
Dis 'n droomland vir my wat my hart en siel bekoor
En ek weet ek moet antwoord
As ek daardie roepstem hoor:
Vaderland Dis so ver hiervandaan;
Dis nou tyd sê vaarwel
Ek moet gaan ek moet gaan ek moet gaan
Oor die see wil ek reis na 'n ver paradys
Waar die branders bruis en oestydwinde suis
Daardie ver verre land lok my aan
Hier kan ek nie versuim ek moet gaan
Ek moet gaan ek moet gaan
Oor die see wil ek reis na 'n ver paradys
Waar die branders bruis en oestydwinde suis
Daardie ver verre land lok my aan
Hier kan ek nie versuim
Ek moet gaan ek moet gaan ek moet gaan