Swart Koffie-Corlea

Swart Koffie

歌手:Corlea

时间:2017-06-12

    使用手机浏览器「扫一扫」

    在手机上保存,获得更好体验

标签
歌词

Proe ek reg, is jy bittergoud

Diep in my hart weet ek jy is ’n fout

Meer van jou, ek wil aanhou drink

Sonder jou voel ek hoe ek weer sink

Maar lê my langs jou neer

En voel hoe ek terugskeur

Dis die bitter in jou soen

Dis wat ek weer wil proe

Dis die los as jy my vashou

En jy weet net hoe

Dis die woorde as jy terugkyk

]Jy het my

Ek gee toe

Jy’s my swart koffie

Alles wat ek weet van hoe ek dalk moet voel

As die liefde heen en weer tussen twee mense spoel

Word ek net weer en weer en weer verkeerd bewys

Jy’s my swart koffie

Trek my in soos die ou dae

Ek het jou nodig as jy vir my vra

Al is jy nie net lief vir my

Ek sal moet vat wat ek van jou afkry

Lê my langs jou neer

Dis die bitter in jou soen

Dis wat ek weer wil proe

Dis die los as jy my vashou

En jy weet net hoe

Dis die woorde as jy terugkyk

Jy het my

Ek gee toe

Jy’s my swart koffie

Alles wat ek weet van hoe ek dalk moet voel

As die liefde heen en weer tussen twee mense spoel

Word ek net weer en weer en weer verkeerd bewys

Jy’s my swart koffie

Aaaaah

Jy’s my swart koffie

Jy’s my swart koffie

Jy’s my swart koffie

Jy’s my swart koffie

Jy smaak so bitter sleg

Ek kry nie genoeg van jou nie

Jy voel vir my so reg

Ek wil my nie losmaak van hier

Dis die bitter in jou soen

Dis wat ek weer wil proe

Dis die los as jy my vashou

En jy weet net hoe

Dis die woorde as jy terugkyk

Jy het my ek gee toe

Jy’s my swart koffie

Alles wat ek weet van hoe ek dalk moet voel

As die liefde heen en weer tussen twee mense spoel

Word ek net weer en weer en weer verkeerd bewys

Jy’s my swart koffie

展开显示全部歌词