Liefdesoorlog
Gerhard Steyn|Anais
语种: 英语
发布时间: 2014-11-03
专辑《Liefdesoorlog》 简介
Die liedjies op die album is deur Gerhard Steyn, Stass en Johan Theunissen geskryf en dit is ook die derde album wat Gerhard en Stass saam geskep het. Liefdesoorlog is ook die eerste album waarop ’n dame saam met Gerhard Steyn verskyn. Die ander stem agter die vier duette op die album is dié van die stralende Anaïs en Gerhard sê haar toekoms in Suid-Afrika is blink.
该专辑下的音乐信息共有12
名称
歌手
Gerhard Steyn&Anais
Gerhard Steyn
Gerhard Steyn
Gerhard Steyn&Anaïs
Gerhard Steyn&Anais
Gerhard Steyn
Gerhard Steyn&Anais